Selfsorg-plaashuis

Net n  doodgewone  plaashuis met 3 slaapkamers  Elke kamer het n dubbelbed  en 1 kamer het ook nog n ekstra enkelbed in.

  • Kombuis toegerus met stoof, mikrogolf, yskas,ens

  • 1 Badkamer met bad

  • Linne en elektriese komberse word voorsien

  • Braaigeriewe buite en verwarmers in die huis

  • Die kombuis word soms deur die plaasboer / opsigter vir n wyle gebruik om die lammers se melk aan te maak of om gou ietsie te eet of koffie te maak.

Wat kan ek doen?

  • Geniet die stilte, die sterreprag en die koue!

  • Die natuur blomme en plante , vollewe, insekte en ander goggas.

  • Die plaaslewe gee die hanslammers melk.  Skeertyd, Lamtyd, ens.

  • Skiet met windbuks (op eie verantwoordelikheid) Bring jou  eie patrone.

  • Stap en Fietsry (bring jou eie)

  • Oubergpas

Hoe kom ek daar?

Orion is op die R354-pad na Calvinia gele sowat  32 km vanaf Sutherland.  (Vanaf Sutherland is dit grondpad). Ry deur Sutherland en hou reguit aan.  Die pad vurk 2 keer.  Hou links na Calvina.  Die plaas is aan die regterkant van die pad gele.  Daar is n bord.  Ry versigtig. Onthou as u die Sterrewag / Salt wil besoek, moet  julle bespreek.  Skakel 023 5711205 of 023 5712 436 vir besprekings - Kom geniet egte Karoo-leefstyl!!


Experience a working farm

  • A farmhouse with 4 bedrooms.

  • 4 double beds & 2 single beds.

  • One bathroom.(Only a bath)

  • Linen, towels and electric blankets

  • Heaters in all rooms.

  • Fully equipped kitchen.

  • Braai facilities outside

  • Bring your food, wood, etc and have a lovely Karoo farm experience without the luxuries of city life.

 

Explore Nature - plants, flowers in Spring, insects, birds, etc.

Enjoy the silence of the Karoo, the awesome skies, stars and galaxies.

Experience the cold weather and snow with temperatures dropping to -16 degrees

Milk goats and help feeding the lambs.

 

Orion is on the R354 gravel road towards Calvinia.



WELCOME TO SUTHERLAND - GATEWAY OF THE UNIVERSE!               WELCOME TO SUTHERLAND - GATEWAY OF THE UNIVERSE!               WELCOME TO SUTHERLAND - GATEWAY OF THE UNIVERSE!               WELCOME TO SUTHERLAND - GATEWAY OF THE UNIVERSE!               WELCOME TO SUTHERLAND - GATEWAY OF THE UNIVERSE!               WELCOME TO SUTHERLAND - GATEWAY OF THE UNIVERSE!               WELCOME TO SUTHERLAND - GATEWAY OF THE UNIVERSE!               WELCOME TO SUTHERLAND - GATEWAY OF THE UNIVERSE!               WELCOME TO SUTHERLAND - GATEWAY OF THE UNIVERSE!               WELCOME TO SUTHERLAND - GATEWAY OF THE UNIVERSE!               WELCOME TO SUTHERLAND - GATEWAY OF THE UNIVERSE!

 

 

Copyright: SUTHERLAND GUEST HOUSE 2007

 

 

Designed and maintained by DesignDynamics (www.designdynamics.co.za)
Tel: +27 72 180 4966 /
multi-media@designdynamics.co.za
Last modified: 05/07/13

 

This website is best viewed in resolution of 1024 X 768

 

Sutherland Guest House, Matjiesfontein, Sutherland, Sutherland Accommodation, Accommodation near Matjiesfontein, Observatory, Farm Accommodation, Starry Nights, Roggeveld Mountains, Coldest town in South Africa; Farm Stay, Accommodation Roggeveld, Accommodation South Africa, Self-Catering, Bed and Breakfast